Wednesday, July 28, 2010

Pret Pret Pret met Springkasteel

Ek wil net vir Rina sê dat geen 6 jarige seuntjie se partytjie 'n sukses kan wees sonder een van jou springkastele nie. Met 10 maatjies wat klouter, spring en gly het die middag sommer verby gevlieg en dit was 'n heerlike tyd. Nie een van die maatjies was reg om huistoe te gaan toe hulle mamma's hul kom haal het nie. Hul wou nog net vir die "laaste" keer bietjie gaan spring.
Ek is seker dat daar 10 moeë lyfies was.

Baie dankie vir die lekker tyd wat die kinders kon hê

Volgende jaar maak ons weer so.

Herman